Terwyl alles om ons verander en die normaal wat ons geken het soos 'n mat onder ons uit geruk is...
Wil ons graag hierdie gratis Afrikaanse tydskrifte met julle deel <3 Tyd om te leer, te groei en te besef wat belangrik is in hierdie vreemde nuwe wereld. Ek weet die emosies is soos 'n weghol trein. Vat dit maar net dag vir dag, sterk wees, huil wanneer jy moet, kyk op en waardeer die mense en dinge in die lewe. xoxo Baie liefde, Christelle P.S Dankie aan my pragtige skoonsus, Ang wat dit met my gedeel het x Download here
0 Comments
Leave a Reply. |
Christelle
Southern Sound, Brand Manager. Archives
February 2021
|